Oxford suksesvolle natuurwetenskap vir die intermediere fase is ten volle aangepas om te voldoen aan die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring. Dit bied 'n opwindende en praktiese leerervaring aan Suid-Afrikaanse leerders. Die aktiwiteite is relevant en stimulerend, en moedig leerders aan om kennis, vaardighede en waardes, soos uiteengesit in die HNKV, te ontwikkel. Die Natuurwetenskappe leerarea word volledig gedek op 'n duidelike en gestruktureerde wyse. Die kursus verskaf riglyne tot die leeruitkomste met 'n eenheid-per-eenheid benadering wat toeganklik is vir leerders sowel as onderwysers. Integrasie met ander leerareas - Nuwe woord en taalpraktyk-oefeninge as deel van elke module help om leerders se taalvermoe te ontwikkel. Leerders word aangemoedig om hul eie omgewing en beskikbare hulpmiddels vir wetenskaplike ondersoeke te gebruik. Die aktiwiteite ontwikkel leerders se lewensvaardighede. Al die aktiwiteite is relevant binne die Suid -Afrikaanse konteks en help leerders om vertroud te raak met hul eie land, en die natuur en mense daarvan.
Product details
- 12-17
- Paperback
- 31 Oct 2004
- Oxford University Press Southern Africa
- Goodwood, South Africa
- Afrikaans
- 019578474X
- 9780195784749
Download Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe: Gr 4: Leerdersboek (9780195784749).pdf, available at ebookdownloadfree.co for free.
Komentar
Posting Komentar